Moses Mendelssohn

Moses Mendelssohn
Moses Mendelssohn

Gebore 6 September 1729
Dessau
Oorlede 4 Januarie 1786
Berlyn
Vakgebied Filosofie van godsdiens
Beïnvloed deur Maimonides, Lessing, Fränkel
Invloed op Friedländer, Maimon[1]

Moses Mendelssohn (Dessau, 6 September 1729 - Berlyn, 4 Januarie 1786) was 'n Duits-Joodse filosoof tydens die Verligting. Hy was 'n pionier van die Joodse Verligting, die Haskala.

  1. Thielke, Peter "Salomon Maimon". Stanford Encyclopedia of Philosophy.  

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search